Pikanini Dagsorgsentrum in Benoni

Indien enigemand kos / klere / opvoedkundige speelgoed wil skenk vir PIKANINI DAGSORGSENTRUM BENONI, stuur asb ‘n epos vir info@bobbyvanjaarsveld.co.za. Daar is altyd ‘n deurlopende behoefte hieraan. Baie dankie!”

Die Hanna Charity and Empowerment Foundation – Pikanini Educare Dagsorgsentrum in Benoni.

Dis ń dagsorgsentrum vir kinders uit baie arm huise. Hulle ouers kry hierdie diens gratis. Die kinders word opvoedkundig gestimuleer en kry ook elke dag kos.

As julle iets wil skenk, sal ons dit baie waardeer! Klein plastiese tafeltjies en stoeltjies, fietsies, klimraam, skryfbehoeftes, matrassies, eetgerei, speelgoed, ens. Ook kontant donasies vir die dag tot dag uitgawes van die dagsorgsentrum.

Op hierdie fotos kan julle sien hoe hard ons spanne besig was om te werk om hierdie sentrum 3 Mei te kon open. Help ons asb om n verskil te maak.

Julle kan epos stuur na info@bobbyvanjaarsveld.co.za as julle iets wil bydra. Baie blessings

Sluit Aan!

Sluit aan by my nuusbrief en jy sal een van die eerstes wees om te weet van nuwe gebeure of belangrike nuus!

Naam:Email:

Bobby op Twitter

Bobby op Instagram

  • Proud to announce that Im the Ambassador of the Finest
  • Spending time with the kids is always fun and now
  • Just recorded one MASSIVE song!  DieLand excited yde yde
  • Kaapstad ! Julle was goed vir ons  Baie dankie
  • Humbled! Thanks for the Support !   ForTheLoveOfCoffee and
  • Just got home and found this Im excited to get
Bobby op Facebook
Bobby op Twitter
Bobby van Jaarsveld Borge & Links