Albums
Hier kan julle my nuutste Album besigtig, en meer uitvind oor my musiek.
Vir my musiek videos, kliek hier.

Nuutste Album: Die Laaste 10 Jaar
01. Middernag Serenade
02. My alles
03. ‘n Vrou wil dit hoor
04. Spieeltjie
05. Een vir een
06. Totaal finaal
07. My lewe draai om jou
08. So klink ‘n hart
09. Wat geld nie kan koop nie
10. It’s always been you
11. Eens in ‘n leeftyd
12. Kan ek met jou praat
Maak ‘n Wens (2014)
Net Vir Jou (2009)
Wat Geld Nie Kan Koop Nie (2012)
Duisend Ure (2006)
Sluit Aan!
Sluit aan by my nuusbrief en jy sal een van die eerstes wees om te weet van nuwe gebeure of belangrike nuus!
