
Thomas The Train Movie!
The South African version of the new Thomas & Friends movie Big World, Big Adventures! theme song performed by Bobby van Jaarsveld is now available for to download and sing along to!
The South African version of the new Thomas & Friends movie Big World, Big Adventures! theme song performed by Bobby van Jaarsveld is now available for to download and sing along to!
Eerstens – baie baie baie dankie vir al die ongelooflike terugvoer op ons realiteitsreeks, IN JOU SKOENE. Dit is oorweldigend. Die stories en kommentare en getuienisse van julle kant is ‘n bewys dat hierdie program in sy doel slaag.
Ekt lanklaas self met julle gepraat. Gaan dit goed! Dit gaan baie goed met my, want ek sit in Israel. Ek weet nie of julle gesien het nie, maar ek deel my Israel journey met julle op facebook. Ek sal nooit, maar nooit uitgekuier raak in Israel nie.
Ons is baie baie opgewonde oor hierdie cruise! Dit gaan so lekker wees!!! Dis letterlik net kuier, kuier en nogmaals kuier…….. Dis die lekkerste wegbreek ooit! Gaan julle saam ons? Kom asb! Ons belowe julle dit is die grootste pret ooit!!!
Ons het op Dinsdag, 3 Mei, die Hanna Charity and Empowerment Foundation – Pikanini Educare Dagsorgsentrum in Benoni geopen.
Dis ń dagsorgsentrum vir kinders uit baie arm huise. Hulle ouers kry hierdie diens gratis. Die kinders word opvoedkundig gestumileer en kry ook elke dag kos.
Nou ja, net toe julle gedink het julle gaan nooit weer ‘n nuusbrief van my af kry nie……. Hier is dit! Hoe gaan dit? My 2015 was rof, maar lekker. Mag 2016 vir almal ‘n geseënde jaar wees. Vir my gaan dit beslis geseënd wees, want hierdie pappa kry uiteindelik ‘n prinses. Kyk, die hele familie is opgewonde oor hierdie dogtertjie. Julle het geen idee!!! Iewers in Maart sal sy haar opwagting maak en ek glo en ek vertrou dat alles goed sal afloop……