Thomas The Train Movie!

Thomas The Train Movie!

The South African version of the new Thomas & Friends movie Big World, Big Adventures! theme song performed by Bobby van Jaarsveld is now available for to download and sing along to!

Jan 2017 Nuusbrief

Jan 2017 Nuusbrief

Eerstens – baie baie baie dankie vir al die ongelooflike terugvoer op ons realiteitsreeks, IN JOU SKOENE. Dit is oorweldigend. Die stories en kommentare en getuienisse van julle kant is ‘n bewys dat hierdie program in sy doel slaag.

Junie 2016 Nuusbrief

Junie 2016 Nuusbrief

Ekt lanklaas self met julle gepraat. Gaan dit goed! Dit gaan baie goed met my, want ek sit in Israel. Ek weet nie of julle gesien het nie, maar ek deel my Israel journey met julle op facebook. Ek sal nooit, maar nooit uitgekuier raak in Israel nie.

Bobby & Karlien Cruise

Bobby & Karlien Cruise

Ons is baie baie opgewonde oor hierdie cruise! Dit gaan so lekker wees!!! Dis letterlik net kuier, kuier en nogmaals kuier…….. Dis die lekkerste wegbreek ooit! Gaan julle saam ons? Kom asb! Ons belowe julle dit is die grootste pret ooit!!!

Mei 2016 Nuusflits

Mei 2016 Nuusflits

Ons het op Dinsdag, 3 Mei, die Hanna Charity and Empowerment Foundation – Pikanini Educare Dagsorgsentrum in Benoni geopen.

Dis ń dagsorgsentrum vir kinders uit baie arm huise. Hulle ouers kry hierdie diens gratis. Die kinders word opvoedkundig gestumileer en kry ook elke dag kos.