Ekt lanklaas self met julle gepraat. Gaan dit goed! Dit gaan baie goed met my, want ek sit in Israel. Ek weet nie of julle gesien het nie, maar ek deel my Israel journey met julle op facebook. Ek sal nooit, maar nooit uitgekuier raak in Israel nie.