Dankie!

Jou naam is nou bygevoeg by my nuusbrief lys.
Wees op die uitkyk vir my volgende nuusbrief!

Jan 2017 Nuusbrief

Eerstens – baie baie baie dankie vir al die ongelooflike terugvoer op ons realiteitsreeks, IN JOU SKOENE. Dit is oorweldigend. Die stories en kommentare en getuienisse van julle kant is ‘n bewys dat hierdie program in sy doel slaag.

read more

Junie 2016 Nuusbrief

Ekt lanklaas self met julle gepraat. Gaan dit goed! Dit gaan baie goed met my, want ek sit in Israel. Ek weet nie of julle gesien het nie, maar ek deel my Israel journey met julle op facebook. Ek sal nooit, maar nooit uitgekuier raak in Israel nie.

read more

Bobby & Karlien Cruise

Ons is baie baie opgewonde oor hierdie cruise! Dit gaan so lekker wees!!! Dis letterlik net kuier, kuier en nogmaals kuier…….. Dis die lekkerste wegbreek ooit! Gaan julle saam ons? Kom asb! Ons belowe julle dit is die grootste pret ooit!!!

read more

Mei 2016 Nuusflits

Ons het op Dinsdag, 3 Mei, die Hanna Charity and Empowerment Foundation – Pikanini Educare Dagsorgsentrum in Benoni geopen.

Dis ń dagsorgsentrum vir kinders uit baie arm huise. Hulle ouers kry hierdie diens gratis. Die kinders word opvoedkundig gestumileer en kry ook elke dag kos.

read more

Januarie 2016 Nuusbrief

Nou ja, net toe julle gedink het julle gaan nooit weer ‘n nuusbrief van my af kry nie……. Hier is dit! Hoe gaan dit? My 2015 was rof, maar lekker. Mag 2016 vir almal ‘n geseënde jaar wees. Vir my gaan dit beslis geseënd wees, want hierdie pappa kry uiteindelik ‘n prinses. Kyk, die hele familie is opgewonde oor hierdie dogtertjie. Julle het geen idee!!! Iewers in Maart sal sy haar opwagting maak en ek glo en ek vertrou dat alles goed sal afloop……

read more

Bobby op Twitter

Bobby op Instagram

  • My musiek is nou op JOOX Download Joox van jouhellip
  • Awesome working with the beautiful joannstrauss again You really arehellip
  • All wil be OK in the end if its nothellip
  • Its Time The before photo
  • SY is HIER !! Sy is HIER !!! Elah ishellip
  • home is where the heart is Ons pas kinders ophellip